Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
GROOTFM 90.5 vier vandag GOEIEnuus-Vrydag en fokus daarop om soveel as moontlik goeie nuus en inspirerende stories van hoop te deel. AfriForum se Oos-Moot-, Wes-Moot- en Pretoria-Wes-buurtwag het op 1 September 2019 ’n sigbaarheidspatrollie by die Zandfontein-begraafplaas gehou nadat gemeenskapslede AfriForum ingelig het dat hulle onveilig voel by begraafplase. Volgens Andries…
Steffie le Roux (Afrikaans Hoër Meisieskool sêr afrigter) en Angelique Vosloo (AHM Sêr voorsitter) gesels meer oor hul sêr groep en ook oor die Via-kanaal 147 program: Stem saam.
'n Paar studente van Wits het kom inloer en meer vertel van hul gemeenskapsprojekte. Dessie van Pink Ladies organisasie vertel meer oor kinder veiligheid. Dr Jaco van Niekerk kuier ook weer saam Pieter Cloete.
Teresa Conradie is die besturende direkteur van Maphalla Makote & Conradie Prokureurs. Hulle is tans besig met 'n saak in die konstitusionele hof met hul klient, New Nation Movement ivm individue wat kan staan as onafhanklike kanidate in nasionale verkiessings.
Wat is die verskil tussen alkolisme en 'binge drinking'? Kenners in die ateljee beantwoord jou vrae. Dr Jaco van Niekerk, Daniel (vertel sy storie van drank misbruik) en Rhys Evans (Alco-safe) is die gaste.
Dr Andre Marais gesels oor Erektiele Disfunksie en later kuier Andries Opperman en Llewelyn Hemmens in die ateljee om meer te vertel van Oos-Moot Buurtwag en ook die verskil tussen GPF en 'n Buurtwag.
Robert en sy gesin het in Oktober 2018 'n plaasaanval oorleef. Hy vertel meer oor wat die oggend gebeur het en hoe hy en sy familie die trauma hiervan probeer verwerk. Dr Henk Swanepoel (Sielkundige) en Dr Jaco van Niekerk deel hul kennis. Jaco Klopper van Afriforum se trauma eenheid…
Gerard van der Merwe van Weavind & Weavind gesels oor werkgewer wetgewing. Hoe om 'n werknemer kontrak op te stel, wat daar moet in wees, siekverlof en meer.
Kan jy weier dat jou voertuig ondersoek word tydens 'n padblokkade? Prokureur Mariette Janse van Vuuren kuier saam Pieter in die ateljee om hierdie en ander vrae te beantwoord.
Hier is die volledige telefoon onderhoud met Dr Bennet Omalu oor CTE (Chronic traumatic encephalopathy). Die bekende Amerikaanse akteur, Will Smith het Dr Bennet Omalu se rol vertolk in die film, Concussion. Dr Jaco van Niekerk lei die onderhoud.
Dr Henk Swanepoel kuier in die ateljee en vertel wat in 'n reeksmoordenaar se kop aangaan. Is daar meer mans of vroue reeksmoordenaar?
10 Jul 2019
33 min
320 – 340
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.