Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Weekly
Afrikaans South AfricaNews Commentary · DocumentaryAuthored by Pieter Cloete & Dr Jaco van Niekerk
Pieter Cloete gesels met Michael Swain, direkteur van FORSA (Freedom of Religion South Africa) oor die nuwe voorgestelde seksopleindings kurikulum wat die Departement van Basiese Opvoeding wil implementeer in 2020. Vir meer oor die kurikulum besoek forsa.org.za
Dr Kobus Jordaan, voorheen hoof van SAPS se okkulte eenheid vertel meer oor okkulte in Suid-Afrika en ander griewels wat hy al tee gekom het. Dr Jaco van Niekerk en Esmaralda Burger gesels saam.
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Dr Jerry Bezuidenhout (psigiator) en Mr Francois Louw (HUB - Crazy for Walking) gesels oor geestes gesondheid in Suid-Afrika en hoe jy kan betrokke raak by die bewusmaking daarvan.
Mia de Jager, assosiaat by Adams & Adams gesels oor die kompetisie kommissie oor hul verslag wat breedvoerig terugvoer gee oor die stand van gesondheidsorg in Suid-Afrika.
Philip Dobson, nasionale direkteur van Deaf Blind SA kuier in die ateljee en ons gesels ondermeer oor bewusmaking vir 'n meer inklusiewe gemeenskap en ook die uitdagings.
Prof Schutte van NWU se HEART (Hypertension in Africa Research Team) gesels oor Hipertensie en ook oor die navorsing wat hulle tans oor Hipertensie doen.
Privaat speurder Mike Bolhuis gee wenke oor veiligheid en Leilanie Kuter, 'n verkragtings oorlewende, deel haar getuienis en vertel meer oor huur stap projek. Dr Jaco van Niekerk gesels ook saam.
Weavind & Weavind se Niel Cloete gesels oor die belangrikheid van huwelikskontrakte en die koste van 'n egskeiding.
10 Sep 2019
28 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.