Reg of Verkeerd: 5 Mei 2020 - Hoe gemaak om jou besigheid reg te kry vir nuwe Covid-19 regulasies

Loading player...
Gerhard van der Merwe (Hoof uitvoerende beampte) en Gerard Dormel (Besturende direkteur) van Weavind & Weavind gesels oor: Kan die regering jou reg om te rook weg vat, en is jou werksplek reg vir die nuwe Covid-19 regulasies?
5 May 2020 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min

#GROOTtrauma | 2 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco…
2 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 26 Augustus 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week
26 Aug 46 min

#GROOTtrauma | 19 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne…
19 Aug 35 min

#GROOTtrauma | 12 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir…
12 Aug 40 min