Reg of Verkeerd: 21 April 2020 - Kan aanlyn onderrig en tuisonderrig werk in Suid-Afrika?

Loading player...
Mart-Marie Mathyser (onderwyser in Kempton Park), Marna Jordaan (hoof: Afrikaans Hoër Meisieskool) en Valentyn van der Merwe (Hoof: Innovasie - wolkskool.co.za) gesels oor die uitdagings/voordele van aanlyn leer tydens inperking weens die Covid-19 pandemie. Mart-Marie en Marna vertel ook van die uitdagings wat hulle moes oorkom.
21 Apr 2020 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 9 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr…
9 Sep 44 min

#GROOTtrauma | 2 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco…
2 Sep 43 min

#GROOTtrauma | 26 Augustus 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week
26 Aug 46 min

#GROOTtrauma | 19 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne…
19 Aug 35 min

#GROOTtrauma | 12 Augustus

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir…
12 Aug 40 min