GROOTfm 90.5 Ander programme

Ander programme

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
Daily Afrikaans South Africa Technology · TV & Film
244 Episodes
160 – 180

#JouMenseMyMense 14 Augustus 2018 – Bronwyn Patterson

Bronwyn Patterson was 10 jaar oud toe ‘n opvoedkundige sielkundige haar eintlik moes toets vir ADHD, maar besef het dis iets anders wat haar onrustig maak in die klas. Sy is gediagnoseer met kroniese nierversaking - ongelukkig omdat geen ander dokter die blaaskondisie waarmee sy gebore is, opgetel het nie…
14 Aug 2018 6AM 8 min

Eko Toerisme Bediening

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
12 Aug 2018 7AM 23 min

#JouMenseMyMense - #handsakvolliefde

Altesaam 400 handsakke met 16 verskillende items is die afgelope 2 weke ingesamel vir Lynné de Jager, Menlopret Kleuterskool, Bella Tydskrif en GROOTfm 90.5 se #handsakvolliefde Vrouemaandprojek! ‘n Konserwatiewe skatting van die waarde van die pragtige handsakke met verskillende items wat van parfuum en ‘n serp, tandepasta en ‘n tandeborsel,…
7 Aug 2018 8AM 5 min

#JouMenseMyMense – Kiara-Lee 31 Julie 2018

Op 16 Junie is klein Kiara-Lee (7) gediagnoseer met Breinstam Gilomo (DIPG). Die eerste kind in Suid-Afrika. DIPG word gereken as die ergste vorm van brein tumor wat bestaan en kom voor in die middel van die breinstam. Hierdie is nie ‘n tipiese kanker nie, want hy kan nie geopereer…
1 Aug 2018 2AM 5 min

#JouMenseMyMense #handsakvolliefde 24 Julie 2018

GROOTfm 90.5 het op 23 Julie ons #handsakvolliefde Vrouedagprojek saam met voormalige Mev. Suid-Afrika, Lynne de Jager, Bella Tydskrif en Menlopret afgeskop. Ons maak handsakke bymekaar wat ons volmaak met “liefde” in die vorm van shampoo, ‘n sepie en ‘n waslap, tandepasta, ‘n tandeborsel en roll on en - as…
24 Jul 2018 6AM 4 min

Jou Mense My Mense 17 Julie.

#JouMenseMyMense – Amanda van Tonder – 17 Julie 2018 Dis terug skool toe vandag vir meeste van ons land se kinders en terwyl sommiges sug - nie lus vir opstaan in hierdie koue nie - is ander opgewonde om dalk vir die eerste keer in ‘n omgewing te kan leer…
17 Jul 2018 6AM 7 min

#JouMenseMyMense Di. 10 Jul

#JouMenseMyMense saam met SPAR Carla-Mei (8) en haar boetie Graham van Niekerk (13), saam met mamma Cindy-Anne, is aktief betrokke by Rock of Hope, een van Tshwane se plekke van veiligheid waar baba’s en kleuters wat gatraumatiseerd, mishandeld of weggegooi is, versorg word. Sondaemiddae is hulle 3 hier op hulle…
13 Jul 2018 2AM 6 min

#JouMenseMyMese – 03 Julie 2018

Na Rentia se man uitloop en haar los met twee klein kinders en ‘n hoop skuld, beland hierdie enkelmamma en haar kinders by ‘n plek vir hawelose mense. Dit was wel net ‘n tydelike stop op hulle lewenspad, want van daar af stap sy elke dag kilometers ver om ‘n…
4 Jul 2018 3AM 6 min

Louw de Beer

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
1 Jul 2018 3AM 35 min

Intiem 24 Junie

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
28 Jun 2018 7AM 16 min

Nuw SASSA-kaarte Sep 2018 - WAT JY MOET WEET

SASSA se kontrak met CPS kom tot 'n einde en die Poskantoor beoog om teen die einde van September 2018 al die SASSA-begunstigdes op ‘n nuwe Sassakaart of ‘n bankrekening te hê. Su-an het met Johan Kruger, kommunikasiebestuurder by die SA Poskantoor, gesels. Luister hier vir die antwoorde op die…
27 Jun 2018 4AM 8 min

#JouMenseMyMense 26 Junie 2018

Madelein Pienaar het ingeskryf vir SPAR se #FindYourWingz kompetisie op Facebook met die volgende kommentaar: “Today I found my wings in the support from my friends and family after being diagnosed with breast cancer this morning. Never knew so many people cared”. Dit was maar net twee weke terug op…
26 Jun 2018 8AM 4 min

#JouMenseMyMense 19 Junie 2018

Hendrik Brits is ‘n enkelpappa wat van Mei maand af as sekuriteitsbeampte werk by Laerskool Hermanstad – die skool waar ons span laas week gekuier het vir ons #Skoolmetdiebestegees projek. En Hendrik moes duidelik indruk gemaak het, want soveel van GROOTfm se personeel het kom vertel van hierdie pappa wat…
19 Jun 2018 7AM 5 min

#JouMenseMyMense

Annerike Heyneke (9) van Laerskool Menlopark het tydens een van die landloopwedlope waaraan sy deelgeneem het, raakgesien dat daar atlete saam met haar hardloop wat nie een tekkies het nie. Hulle het nie eers ‘n stel klere van hulle eie gehad nie en moes tussen die hardloopitems die gehawende en…
12 Jun 2018 8AM 6 min

#JouMenseMyMense

Henru Grobler was maar 8 maande oud toe hy in 2001 saam met sy boeties en sussie in ‘n motorongeluk was. Sy ma en pa was besig om te skei en Pappa Hendrik was nie daardie dag by toe dit gebeur het nie. Hy het die oproep gekry en dadelik…
29 May 2018 9AM 6 min

#JouMenseMyMense 22 Mei 2018

‘n Konvooi van 6 noodvoertuie van die @HiRiskUnit met opwindende ligte en sirenes het vanoggend voor Gidion du Toit (9) se huis gestop vir ‘n adrenalien-belaaide uitstappie na die Centurion Brandweerstasie!
22 May 2018 6AM 6 min

#JouMenseMyMense

Tannie Annalie (63) is na 7 jaar met Lupus in Januarie 2018 met baie aggressiewe Motor Neuron Siekte gediagnoseer. Dit het haar bolyf heel eerste getref wat beteken sy sukkel om te praat, eet en asemhaal, maar sy was tot nou toe nog redelik beweeglik tot sy gister ongelukkig geval…
8 May 2018 6AM 4 min

Intiem 3 Mei

Enige ander lekker GROOT onderhoude oor spesiale geleenthede wat buite ons normale program-formaat val.
4 May 2018 3AM 11 min

#JouMenseMyMense saam met SPAR – 24 April 2018

Maria Bere is ‘n huishulp en ‘n enkelma wat hard werk om vir haar kinders ‘n beter toekoms te kan gee. Haar een dogter, Octovia, het ‘n beurs gekry en studeer hierdie jaar Skakelwese en kommunikasie deur UNISA. Op die 20ste Maart was Octovia ‘n slagoffer van ‘n gewapende roof…
24 Apr 2018 7AM 6 min
160 – 180