Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,594 Episodes
60 – 80

Amerikaanse inflasie wys die impak van die oorlog

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, deel haar mening oor die markte se reaksie op die konflik in die Midde-Ooste, asook die impak van die oorlog op Amerika se inflasiesyfer en hoe dit Suid-Afrika kan raak.
10 Apr 11AM 6 min

Die Internet is in sy bloed

Jacques du Toit, uitvoerende hoof van Vox Telecom, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die bedryf waarin hy is.
9 Apr 11AM 10 min

"Sit op jou hande"

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, deel sy mening oor die markte.
9 Apr 11AM 10 min

Markte juig oor skietstilstand in die Midde-Ooste

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, deel hul mening oor die markte se reaksie op die skietstilstand in die Midde-Ooste.
8 Apr 11AM 15 min

SA kan van 1 Mei tariefvry na China uitvoer

Henico Schalekamp, uitvoerende hoof van die HLB CBS-groep, gesels oor die raamwerkooreenkoms vir ekonomiese samewerking tussen Suid-Afrika en China wat tariefvrye uitvoere van Suid-Afrika na China moontlik sal maak.
8 Apr 11AM 5 min
60 – 80