Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,100 Episodes
80 – 100

Pepkor wil 'n bank begin

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Pepkor se planne vir ’n banklisensie en Zeda se finansiële resultate.
25 Nov 11AM 8 min

4Sight blink uit in San Francisco

Tertius Zitzke, uitvoerende hoof van 4Sight Holdings, gesels oor hulle erkenning vir uitnemendheid in KI-intelligente outomatisering.
24 Nov 10AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium en Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
21 Nov 10AM 18 min

Daar is bloed teen die mure

Henco Kruger & Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor die markte.
21 Nov 10AM 15 min

Kleinhandelaars maak groot geld

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Lewis en Mr. Price se finansiële resultate.
20 Nov 11AM 5 min
80 – 100