Moneyweb Radio RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.

RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.

Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Daily Afrikaans South Africa Business · Investing
14,089 Episodes
1 – 20

Thungela sê Transnet trek sy sokkies op.

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Thungela se goeie handelsverslag, verbruikersvertroue en die Kaapse Wynland-lughaweprojek.
9 Dec 10AM 6 min

Hoekom is die rand tans so stabiel?

Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank (RMB), verduidelik hoekom die rand so stabiel is en of hierdie stabiliteit volhoubaar is.
9 Dec 10AM 7 min

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord luisteraarsvrae.
5 Dec 10AM 23 min
1 – 20