OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,617 Episodes
680 – 700

Vrystaat RPO - buffer vir produsent of verbruiker?

Johan Gunter gaan voort met sy gesprek met prof Andries Raath van die RPO in die Vrystaat. Hulle gesels oor of die organisasie die produsent beskerm of hulle ‘n buffer tussen die produsent en die verbruiker is.
7 Aug 2024 11PM 5 min

Jonger generasie landbouers het beter opleiding nodig

Die Vrystaat Landboukongres het Woensdag in Bloemfontein afgeskop. President van Vrystaat Landbou, Francois Wilken, het tydens sy presidentsrede genoem dat jonger boere slegs 12% van totale lede opmaak, en dit is kommerwekkend. OFM Agri se Robyn Schutte het met Dr Lindie von Maltitz, wat verbonde is aan die universiteit van…
7 Aug 2024 11PM 2 min

Gernie Botha - Vrystaat Landbou jaarkongres 2024

Vrystaat Landbou vier vanjaar 120 jaar as ge-organiseerde landbou-organisasie en hul jaarkongres vind ook tot Donderdag in Bloemfontein plaas. OFM Agri se Pieter Moller woon dit by…
7 Aug 2024 4AM 1 min

Vroue in Landbou: Dr. Jane Buys

In Augustus leer OFM Agri uitblinkers in landbou van nader ken. Vandag se bedryfsvertakking is veiligheid. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Dr. Jane Buys van Vrystaat Landbou.
6 Aug 2024 11PM 28 min

LUR opgewonde vir Vrystaat Landbou-kongres

Die Vrystaat Landboukongres skop vandag in Bloemfontein af. OFM Agri se Robyn Schutte het na die afloop van haar begrostingsrede met Vrystaatse LUR van Landbou, Elzabé Rockman gesels, oor die belangrikheid van haar bywoning by die kongres om sodoende verhoudings tussen departemente te versterk…
6 Aug 2024 11PM 1 min

Media tot Mielielande: Christel Basson

Hierdie Augustusmaand leer OFM Agri meer oor uitblinkers in landbou. Vandag se bedryfsvertakking is bemarking en Robyn Schutte gesels met Christelle Basson, bemarkings- en kommunikasiebestuurder by OVK.
5 Aug 2024 11PM 5 min

Sojasukses verg beplanning

Sojaboonproduksie is aan die toeneem in Suid-Afrika. OFM Agri se Robyn Schutte het met bemarkingsbestuurder vir rygewasse by Syngenta Suid-Afrika, Hanlie Geldenhuys, gesels oor wat produsente kan doen om optimale opbrengste vir hul oeste te kan verseker.
5 Aug 2024 11PM 4 min

Boranbul behaal R8-miljoen

Johan Gunter gesels met Gareth Hurwitz van Hurwitz Farming in Davel, Mpumalanga waar die 10de Boran produksieveiling plaasgevind het in die Bull ring auction house. Die sesjarige Boranbul, Cyclone het gesorg vir die rekordprys van R8-miljoen en is gekoop deur n Zimbabwiese boer. Met hierdie prys is alle vorige rekords…
5 Aug 2024 11PM 4 min

LUR van Landbou lewer begrotingsvoorstel

Tydens die Begrotingsdebat in die Vrystaatse Wetgewer gister (1/8) het LUR vir Landbou in die Vrystaat, Elzabé Rockman, haar voorgestelde begroting vir die landboubedryf aangekondig, wat grotendeels positief ontvang is.
2 Aug 2024 6AM 14 min

What's in Farmers Weekly – 9 August Edition

The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
1 Aug 2024 11PM 2 min

Agri Oos-Kaap kongres skop af met ‘n bemoedigende boodskap vanaf Minister van Landbou

Die Agri Oos-Kaap kongres het gister (31/7) in Jeffreysbaai afgeskop en was die eerste amptelike georganisseerde landboukongres wat minister van landbou, John Steenhuisen in Suid-Afrika bygewoon het. Ons luister na ’n uitreksel van sy toespraak, waar hy ’n boodskap van bemoediging deel, asook die rede waarom hy op die portefeulje…
31 Jul 2024 11PM 6 min
680 – 700