Verklaar lone by vergoedingsfonds

Loading player...
Op 7 Februarie het die waarnemende direkteur-generaal van die Departement van Indiensnemening en Arbeid aangekondig dat die jaarlikse lone vir 2024 by die Vergoedingsfonds verklaar moet word. OFM se Elsabe Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support om meer hieroor uit te brei.
27 Mar 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min