Mieliediefstal uit landerye

Loading player...
Mieliediefstal uit landerye begin al hoe vroëer en vanjaar, reeds van vroeg Februarie af het boere hierdie diefstal begin aanmeld. Johan Gunter gesels met dr Jane Buys van VS Landbou hieroor en die probleme wat hiermee saamgaan.
30 Mar 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min