As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets.
Die weeklikse lewende hawe veiling in Kroonstad in die Vrystaatgaan vandag voort. Dit kom nadat daar verwarring was oor of dié veiling, wat deur die afslaershuis, André Kock en Seun weekliks op 'n Dinsdag aangebied word, moet voortgaan, nadat 'n boer op 24 Maart vlugtig dié veiling bygewoon het voordat…
Die Landbousakekamer, Agbiz, meen die hele voedselwaardeketting is tydens die nasionale staat van inperking, om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te beperk, is in werking. Agbiz se uitvoerende hoof, dr. John Purchase, sê 'n moniteringstelsel, wat in samewerking met die Buro vir Voesel- en Landboubeleid, BFAP, in plek…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het gedurende Vrydag se verhandeling hoofsaaklik onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag. · Die druk op die Amerikaanse mieliemark kan grootliks toegeskryf word aan die laer vraag na etanol asook die verwagtinge dat die VSA hierdie seisoen moontlik 97 miljoen akker…
Suid Afrika is selfversorgend in voedselproduksie en verskaffing van kos. Daarmee saam sien die groote gedeelte van die land se graanoes, wat nog gestroop moet word, asook die land se sitrusoes, goed daarna uit. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, APAC, wat meen daar sal genoeg kos…
The MEC of agriculture and land reform in the Free State, William Bulwane, has visited a well known local business women and farmer, Mimie Jacobs, who was recently brutally attacked by three men in her farmhouse on the farm Rosemead in the Soutpan area. She was attacked with knives and…
Die afslaershuis, André Kock en Seun in die Vrystaat, gee sy versekering dat alle veiligheidsregulasies soos deur die regering vereis word, by sy weeklikse veilings van lewende hawe in Kroonstad, toegepas word. Veilings van lewende hawe kan voortgaan tydens die nasionale inperking weens die koronavirus, want dit is deel van…
Pieter Moller het met Andre Tjoepie Groenewald, die stigter van die bekende landbou sosiale media platform, Farmboek, gesels, oor wat die Corona-virus se uitwerking gaan wees op gewone besighede en landboubesighede. Groenewald is van mening dat alle besighede se uitkyk nooit weer dieselfde sal wees nie en dat die digitale…
Die bekende motiveringspreker in die landbousektor, Claude Moller, gee sy inspirasie vir die naweek. Moller verduidelik hoe dit persone, families en gemeenskappe raak wanneer iemand sy lewe verloor as gevolg van die Corona-virus. Hy gee sy mening oor hoe ‘n mens die moeilike omstandighede verwerk wanneer iemand naby aan jou…
It is business as usual in the agricultural industry in the Free State with little challenges at this stage facing the industry. This is according to William Bulwane, MEC of Agriculture and Rural Development who emphisised agriculture is classified as an essential service by government during the national state of…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.