OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,657 Episodes
3020 – 3040

Agri Hour 20 July Mase Manopole

Agriculture is an important sector of the economy in both developed and developing countries. In South Africa's Northern Cape province, agriculture is the second most important economic sector after mining. It is the backbone of rural economies of the province. That is why agriculture needs to be protected. This is…
19 Jul 2020 4PM 6 min

Georganiseerde landbou in die Noord-Kaap neem standpunt in oor uitvoer van diere

Agri Noord-Kaap en die Rooivleisprodusente-organisasie in dié provinsie het sy posisie en standpunt rondom die uitvoer van diere per skip na die buiteland vir slagdoeleindes duidelik beklemtoon. Agri Noord-Kaap se pres. Nicol Jansen sê in 'n video-opname daar is wanpersepsie met betrekking tot dié situasie. Daarmee saam sê Johan van…
16 Jul 2020 11PM 2 min

What's new in Farmer's Weekly?

AND.... In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
16 Jul 2020 11PM 6 min

Ramaphosa is concerned about killings of all South Africans

Pres. Cyril Ramaphosa is concerned about the safety of people, on farms and also in rural areas. He said in his second online imbizo (meeting) with South Africans on Wednesday night farm murders are a major source of concern for government. Along with that, government is also concerned about the…
16 Jul 2020 11PM 1 min

Nóg boere moet baat by Covid-19-regeringshulp

Boere en veral kleinboere in die Noord-Kaap wend hulle nou na die DA om hul nood te beklemtoon en 'n hulpkreet na die department van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling uit te stuur. Dit om hulp van die regering te bekom en voordeel te trek uit die landboudepartement se Covid-19-hulpfonds…
14 Jul 2020 11PM 4 min

Reën in die Namakwaland help baie, maar droogte in die Noord-Kaap steeds nie gebreek

Daar is groot dankbaarheid oor welkome reën wat die afgelope naweek in talle winterreënvalgebiede asook in enkele somerreënvalgebiede van die Noord-Kaap verligting gebring het. 'n Koufront het die naweek deur die Wes- en Noord-Kaap beweeg en goeie reën het in verskeie droogtegeteisterde gebiede veral in die Noord-Kaap voorgekom. Dié kouefront…
14 Jul 2020 11PM 1 min

#VrystaatLandbou: Gebruik veiligheidsmiddele teen aanvalle op plase

Daar was 'n kombinasie van faktore wat 'n rol gespeel het in twee afsonderlike aanvalle op plase onderskeidelik in Ventersbrug en Bethlehem in die Vrystaat die afgelope naweek. 'n Veiligheidsrisiko-ontleder van Vrystaat Landbou (VL), dr. Jane Buys, sê in die Ventersburg voorval Sondag het dit duidelik na vore gekom dat…
14 Jul 2020 11PM 6 min

Agri Uur 14 Julie Danie Jacobs

Brand du Toit, voorsitter van Agri Namakwaland praat oor boere se blydskap oor die afgelope naweek se reën. Daarmee saam tref nog 'n koufront die binneland vandeesweek wat boere steeds hoopvol maak vir nog reën wat verligting kan bring in die droogtegeteisterde gebiede.
13 Jul 2020 3PM 5 min

Agri Uur 13 Julie Francois Strydom

Die Senwes-groep van maatskappye het die afgelope boekjaar 'n stewige groei van 7,8% teenoor die vorige boekjaar getoon. 'n Nettowins van R303 miljoen is behaal. Daarmee saam het dié groep se verdienste voor rentebelasting met 17,6% vanaf R533 miljoen na R627 miljoen verhoog. Verdienste per aandeel het met 5,4% na…
12 Jul 2020 5PM 6 min

Agri Uur 13 Julie Renette Liebenberg DA

Die DA in die Noord-Kaap plaas nou druk op die regering om aan boere 'n tweede kans te gee om aansoek te doen vir die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se nasionale Covid-19-hulpfonds van R1,2 miljard. Reinette Liebenberg, DA provinsiale woordvoerder vir landbou, grondhervorming, landelike ontwikkeling en natuurbewaring,…
12 Jul 2020 5PM 5 min

Agri Hour 13 July Dr Hope

With another cold front hitting the central interior this week, a manufacturer and supplier of animal health products warns all livestock producers to be aware of the added challenge that cold and wet conditions holds for their animals. Dr Hope Pachena, a animal health specialist at Bupo Animal Health, says…
12 Jul 2020 5PM 7 min

Janse Rabie 10 Julie Agri-Uur

Waterregtehofbeslissing: Verlof om appèl gevra 'n Aansoek om verlof tot appèl rakend die oordrag van waterverbruiksregte word vandag in die Appèlhof in Bloemfontein ingedien. Dit kom nadat die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikersverenigings, die Doornkraal Besigheidstrust en die De Kalk Besigheidstrust bloedneus in dié verband gekry het. Die Hooggeregshof in Pretoria…
9 Jul 2020 4PM 6 min

Denine Erasmus Farmer's Weekly 11 Julie

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Christal-Lize Muller speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website... (FOR THE WEB: She highlights the July 17 issue looking at fresh produce…
9 Jul 2020 4PM 6 min

Sputnik Ratau Agri Uur 9 Julie

Department of Water and Sanitation to strengthen it internal operation The Department of Water and Sanitation aims to strengthen its internal regulation unit in order to finalize applications for water licenses within 90 days and not 300 days, which is the current practice. Sputnik Ratau, spokesperson of the department. says…
8 Jul 2020 1PM 4 min

Chris Derksen, Agri-Uur 9 Julie

Veilingspryse vir lewende hawe steeds op goeie vlakke 'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van…
8 Jul 2020 1PM 1 min

Kobus Laubscher, Agri-Uur 9 Julie

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB: Laubscher praat oor die rol van etikette op produkte om verbruikers te bemagtig. Hy sê voedselsekuriteit het te doen met voldoende, veilige en bekostigbare kos wanneer en waar die verbruiker dit…
8 Jul 2020 1PM 7 min

Sputnik Ratau, Agri-Hour 8 Julie OFM

A decision by the Department of Water and Sanitation to finalize applications for water licenses within 90 days and not 300 days is good news for farmers and South Africa's economy as a whole.
7 Jul 2020 2PM 6 min

Janse Rabie, Agri SA, Agri-Uur 8 Julie

Die Hooggeregshof in Pretoria se onlangse uitspraak téén die verhandeling of verkoop van waterregte word uit sommige landbougeledere as 'n vreemde uitspraak beskou.
7 Jul 2020 2PM 5 min
3020 – 3040