Agri-Uur: 7Januarie, Fred Camphor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) waarsku dat daar slegs 18 werksdae oor is vir vuurwapeneienaars om onwettige vuurwapens aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) te oorhandig. Fred Camphor, uitvoerende hoof van SA Jagters, sê die amnestie wat op 31 Januarie eindig, bied ook ‘n geleentheid om vuurwapens waarvan die lisensies verval het, in te handig terwyl die eienaars vir nuwe lisensies kan aansoek doen. Hier is Camphor...
6 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min