Agri-Uur: 8 Januarie, Ferdie Botha, Stefan Jordaan

Loading player...
Voortdurende reënval kan ‘n negatiewe effek op die produksie van rosyne hê. Volgens Stefan Jordaan, senior landbouspesialis by Raisins SA in Upington in die Noord-Kaap, kan goeie voorkomende praktyke gevolg word om reënskade te verhoed. Jordaan se kommentaar volg ná onlangse wydverspreide reënval in die provinsie. Ferdie Botha, hoof uitvoerende bestuurder van Raisins SA, en Jordaan het gereageer op vrae van OFM-nuus se Elsabé Richard…
7 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min