Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te…
“SAKE KONINKRYK BOUERS” neem luisteraars binne in die wêreld van ondernemings, innovasie en besigheidsoplossings in Suid-Afrika. Die program fokus op inspirerende entrepreneurs en besigheidsleaders wat hul storie, uitdagings en suksesverhale deel, met praktiese advies vir klein en medium ondernemings. Onderwerpe sluit in finansiële bestuur, gesondheid en welstand van werknemers, tegnologiese…
28 Feb
32 episodes
Afrikaans Business · Christianity
SFM bied Sondag om 8:00 'n ateljee diens aan op SFM FM frekwensies 90.1 vir George en Mosselbaai en omgewing en 104.1 vir die Langkloof, Oudtshoorn, Calitsdorp en omgewing. Jy kan ook luister op www.sfmstreek.com - luister hier of via RadioGarden http://radio.garden/listen/sfm-streek-radio/vnp9KaO5
Wat is my regte volgens die Reg? Die eerste Dinsdag van die nuwe maand bespreek SFM en Prokureurs Oosthuizen Marais & Pretorius Ingelyf Jou regte volgens die Reg. Skakel om om 10:10
Your pilot Ockie of the Soul Plane on KC 107.7. We’ll be reaching high altitudes with jazzy, R&B and classic soul vibes. Buckle up and enjoy your flight on the airwaves of KC 107.7.
Sakegesprekke is 'n maandelikse radio program saam met Wilmar Fourie van Netwerk vir Afrikaans, wat elke eerste Vrydag van die maand uitgesaai word. In hierdie inspirerende gesprekke ontmoet ons suksesvolle Namibiese sakelui om te hoor hoe hulle hul ondernemings opgebou het, watter uitdagings hulle oorkom het, wat hulle oor leierskap…
4 Sep
2 episodes
Afrikaans Business · Business News
Beleef die drama en intrige van een van Suid-Afrika se mees waaghalsige ontsnappings – en die verstommende vermetelheid van die Facebook-verkragter en sy glansryke meisie. Besoek ofm.co.za elke Dinsdag vir die volgende aflewering van Sel 35 – en daagliks vir nuusberigte oor die verloop van die verhoor.
Siel is jou gids na rustigheid en balans. Hierdie Afrikaanse meditasie-reeks bied ’n verskeidenheid oefeninge om jou gedagtes stil te maak, stres te verminder, en jou te help fokus op wat regtig belangrik is. Siel – Vind jou stilte in Afrikaans. Elke meditasie by Siel is ontwerp om jou innerlike…
2 Jul 2024
14 episodes
Afrikaans Alternative Health · Self-Improvement
In die Sis'ters Podcast gesels Ingrid Venter, Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann en Liomee Vosloo oor verskillende temas wat vroue raak. Die Sis'ters Podcast sluit aan by die Sis'ters Vrouekonferensie wat plaasvind op 16 Augustus 2025 by Artscape van 14:00-17:00. Kaartjies vir die konferensie is beskikbaar by https://itickets.co.za/register/new/483002?
0 episodes
Afrikaans Kids & Family · Religion & Spirituality
Gesprekke wat op Sondae deur Jennifer Myburgh (06:00 tot 09:00) en Zander van der Westhuizen (17:00 tot 21:00) tydens die onderskeie Gospel-programme gefasiliteer word. Sluit ook die maandelikse Bybelreeks (Die Bybel: Gister en Vandag) met Zander en Prof Chris de Wet in.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.