Agri-Uur; 22 Februarie: Aanpassing van NMW veroorsaak uitbarsting in Boerderygemeenskap

Loading player...
Die Nasionale Minimumloon (NMW) sal vanaf 1 Maart tot R21,69 per uur styg. Die 93c-verhooging is op 9 Februarie 2020 deur die Minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, aangekondig.
22 Feb 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min