
Landbouers ondervind deesdae gereeld ‘n laagtepunt in emosies as gevolg van die enorme druk op die sektor. PM gesels met
Loading player...
Christo Spies is ‘n bekende sportsielkundige, predikant en berader wat sy Springbokkleure in atletiek verwerf het en met individue en sportspanne oor ‘n paar dekades gewerk het en groot sukses behaal het. Spies tree gereeld op by landbouverenigings, studiegroepe, konferensies en kongresse en spreek ook gereeld vrouegroepe en –organisasies toe. Hy verduidelik in hierdie insetsel watter meganismes en tegnieke landbouers kan aanwend om uit die sogenaamde emosionele “gat” te kom terwyl die emosionele druk rondom hulle opbou.