
Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, noem dat graanpryse drasties gedaal het en hy gee die redes daarvoor. Die Suid-Afrikaanse rand se styging teenoor die dollar het ook ‘n belangrike invloed uitgeoefen op pryse. Stoorlammers se pryse het ook gestyg en streekpryse het opwaarts beweeg. Hoenderpryse bly egter stabiel, sowel as varkpryse. Bokpryse het oor die algemeen gestyg. Graanpryse word weer verder ontleed.