
Hoeveel geld kan SA nog leen?
Loading player...
Met die verskeie politieke partye wat vandag kommentaar gelewer het op die President se Staatsrede, het ekonoom, Dawie Roodt, sy opinie met die sakeuur gedeel. Hy het ook meer uitgebrei oor wat hy van die Begrotingsrede verwag.