
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir plaasarbeiders
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die nuut aangekondigde minimumloon vir die landbousektor. Die 16%-verhoging het ‘n beduidende invloed op die sektor as geheel en landbouers begin ernstig besin oor die bekostigbaarheid daarvan.. Mare verduidelik dat meganisasie waarskrynlik makliker in die toekoms steun gaan kry . Arbeid word duurder en arbeid wat oorbodig is, gaan heel waarskynlik uitgefasseer word. Aftrekkings vir kos en huisvesting gaan ook ‘n realiteit word.