
Korttermynversekering as een van die 4 pilare
Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferraire, gesels hierdie week oor een van die vier pilare van finansiële beplanning, Korttermynversekering, en verduidelik wat jy alles in gedagte moet hou wanneer jy jou beplanning doen.