Agri-Uur: 10 Februarie, Bekkie van Aarde

Loading player...
Rosyntjieprodusente is hard aan die oes en Bekkie van Aarde, Inligting en Kommunikasiebestuurder by Raisins SA deel met ons ‘n kort oorsig oor die huidige oesseisoen.
10 Feb 2021 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min