
Dr Johnny van der Merwe van die NWU gee die jongste kommoditeitspryse.
Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, meen dat die rand gestyg het en dit plaas druk op produsente en kan selfs produkpryse laat styg vir verbruikers. Produsente is steeds in ‘n kuddebou fase.. Die huidige kuddebou-fase veroorsaak dat die vraag hierna effens gedaal het. Die gemiddelde prys in SA wat stoorlammers aan betref, het effens gestyg, terwyl wolpryse effens gedaal het. Wat graan aan betref is daar steeds ‘n groot vraag na soja.