
PM berig onder andere oor geraasbesoedeling wat dierekommunikasie belemmer.
Loading player...
Ons berig oor ‘n studie wat bevind het dat geraasbesoedeling dierekommunikasie belemmer. Daar is ook nuus oor die eerste Dohne-Merino uit Suid-Afrika wat in Argentinie gebore is na die uitvoer van genetiese material uit Suid-Afrika.