
Sakekamer fokus op dienslewering
Loading player...
Johan Oosthuizen van die Matlosana Sakekamer deel wat die doelwitte van die sakekamer is vir die jaar 2021 en waarop hulle gaan fokus om besighede in die omgewing beter te kan dien. Hy deel ook hoe die verskeie sektore in die omgewing doen na die grendeltydperk se aandkloktyd aangepas is en alkohol weer te koop is.