Agri-Uur: 8 Februarie, Jacques le Roux

Loading player...
OVK het ‘n nuwe hoofbestuurder vir die afdeling Vesel aangestel Jacques le Roux gaan die leisels by OVK se Port Elizabeth-kantoor oorneem. Le Roux het met OFM-nuus gedeel wat sy planne vir die volgende jaar is, sowel as ‘n oorsig van hoe dit tans in die wolbedryf gaan. Hier is Le Roux…
5 Feb 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min