Ester - 'n Nuwe Seisoen

Loading player...
Elza Meyer sê dat hierdie Ester met ‘n vars boodskap nuwe inspirasie belowe vir alle vroue. Selfs dames wat geestelik sterk is, raak soms moeg. Daarom fokus Elza tydens hierdie Ester op drie aksie woorde: Staan op! Styg uit! Staan vas! Die wonder van die internet maak dit so maklik om aan te meld vir hierdie Ester konferensie op 13 Feb van 9:00-16:00. Ons gaan saam werk om by die "hoe" daarvan uit te kom. Navrae by 082 320 6434.
1 Feb 2021 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min