
Sakekamer help jong entrepreneurs
Loading player...
Jonathan Baron, president van die Potchefstroomse Sakekamer, gesels vlak drie inperkings en die effek wat dit op die verskeie sektore in die omgewing het. Hy brei ook meer uit oor drie projekte wat hulle as ‘n sakekamer hierdie jaar gaan aanpak.