Agri-Uur: 27 Januarie, Elsabé Richard

Loading player...
Die prys van gemmer het 'n slegte smaak in die mond van die verbruiker gelaat nadat die hoë vraag die pryse laat styg het, met kenners wat die neiging vergelyk het met dié van beet en knoffel tydens die MIV-krisis in die 1990s en 2000s. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer…
26 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min