
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor,
Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Verlede week het hy gesels oor die aktiewe debat wat tans gevoer word rondom die verskillende platforms van, onder andere whatsapp, signal en telegram en beantwoord vandag van die luisteraars se vrae.