
Markte stabiel na insweer van Biden
Loading player...
Met elke verkiesing is daar nie net ‘n verandering in bestuur nie, maar ook ‘n impak op die wêreld market, veral as jy na die VSA se verkiesings kyk. Met Joe Biden wat gister ingesweer is, het die sakeuur met ekonoom, Riaan Prinsloo, gesels oor hoe die market gereageer het en wat dit beteken dat die senaat ook nou tegnies demokraties en nie republikeins is nie.