Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek oudergewoonte die jongste kommoditeitspryse. Vleispryse het gestyg as gevolg van die inperkings. Stoorlampryse het veral gestyg. Vleisvarkpryse het ook gestyg. Die vraag na bokke het skerp afgeneem. Wolpryse het effens gestyg as gevolg van die val van die rand en die vraag uit China. Internasionale graanpryse het skerp gestyg.
20 Jan 2021 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes