Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gee sy mening oor hoe om jou boerdery of besigheid te diversifiseer.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gee sy mening oor hoe lanbouers te werk kan gaan om hul boerdery of besigheid te diversifiseer. Mare meen vroeg in die nuwe jaar, mat al die “buite” faktore in ag geneem, is dit dalk die regte tyd om voorraadopname van jou besigheigheid te doen. Hy gee verder ‘n paar redes hoekom besighede behoort te diversifiseer.)
19 Jan 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes