
4 Aspekte van finansiële beplanning
Loading player...
Marius Ferreira, finansiële adviseur, kyk na vier verskillende aspekte van finansiële beplanning wat jy in gedagte moet hou. Hy verduidelik ook hoe jy bepaal watter van hulle die belangrikste is en hoe jy vir die verskeie aspekte beplan.