
PM berig oor ‘n studie wat bevind het dat minder koeie nie noodwendig minder kweekgasse beteken nie.
Loading player...
‘n Interessante studie deur wetenskaplikes van die Virginia Tech in die VSA, het bevind dat deur minder koeie aan te hou of totaal te verwyder, nie noodwendig sal lei tot minder kweekgasse nie. Die nadraai van die verwydering van koeie moet dan egter ondersoek word, omdat dit sekere gevolge kan he.