Agri-Uur: 13 Januarie, dr. Faffa Malan

Loading player...
Dr. Faffa Malan, ‘n bekende veearts, sê inenting sal diere beskerm teen die slenkdalkoorsvirus. Hy deel dat hierdie virus aborsies by diere kan veroorsaak sowel as blindheid by mense. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom hieroor gepraat…
12 Jan 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min