
Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gee sy mening oor die vleisbedryf, pryse van karkasse en ander produkte.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels oor die bees- en skaapvleispryse en die verskille met karkaspryse. Hy bespreek verder ook die mededinging tudssen rolspelers en verduidelik ook die soms bo-normale styging van pryse, asook kleinhandelpryse.