
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels vandag oor die fundamentele regte van Suid-Afrikaners wat in die gron
Loading player...
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman verduidelik sekere fundamentele regte en hoe dit vervat is in die Suid-Afrikaanse grondwet. Hy gee ‘n oorsig wat van landsburgers verwag word en hoe hulle regte tydens die inperkingstydperk gereguleer word. Optredes van landsburgers, die gebruik van fasiliteite en ander gebeurlikhede soos begrafnisse, troues en ander byeenkomste word verder bespreek.)