
Raad om Januarie finansieël te oorleef
Loading player...
Januarie is vir baie ‘n moeilike maand, veral na die Desmber vakansie seisoen. Marius Ferreira, finansiële adviseer, deel sy kennis oor wat jy kan doen om die maand te oorleef asook wat jy kan doen sou jy dalk net fisies nie genoeg geld het om die maand deur te maak nie.