PM gesels met ‘n plaasbestuurder van Hopetown in die Noordkaap, Willem Kgomotswane.

Loading player...
Willem Kgomotswane is ‘n plaasbestuurder in die Hopetown-distrik. Hy is hoofsaaklik verantwoordelik vir die vee-afdeling van die boerdery. Hy vertel wat hy en sy gesin tradisioneel oor die Kersgety doen en gee ook ‘n oorsig van landboutoestande in die distrik.
18 Dec 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes