Agri-Uur: 17 Desember, Chris Derksen

Loading player...
'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, deel hierdie week hoe dit gekom het dat hulle op ‘n weeklikse basis vleispryse met die publiek deel. Derksen versprei vleispryse elke Donderdag op die Agri-Uur sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. Hier is Derksen...
17 Dec 2020 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min