
Dr Frikkie Mare van die Universiteit Vrystaat gesels oor die huidige ekonomiese groeisyfers.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, senior landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels oor prysbewegings . Hy bespreek die algemene lae ekonomiese groei vanjaar as gevolg van die pandemie, hoewel landbou uitgesonder is as ‘n sektor waarin positiewe groei voorgekom het. Die huidige, ware syfers is egter misleidend en landbou is omtrent die enigste sektor wat ‘n positiewe, bestendige en uitsonderlike bydraer tot die SA ekonomie was vanjaar.