
PM gesels met Zane Koeberg, ‘n bekende in die wapenbedryf oor die uitneem van wapenlisensies.
Loading player...
Zane Koeberg is ‘n bekende en kundige in die wapenbedryf wat veral spesialiseer in die uitneem van lisensies en als wat daarmee gepaard gaan. Koeberg verduidelik die stappe wat geneem moet word om die sogenaamde “groen” lisensies te verander in die huidige “wit” kaarte. Hy gee ook inligting van amnestie, inhandiging van lisensies en ook die vooraf tydperk wat gevolg moet, voor ‘n lisensie verval. Koeberg gee ook riglyne oor die interpretasie van die vervaldatums.