PM berig oor Australiese vroue wat toenemend tot die skaapbedryf toetree.

Loading player...
Die Australiese wolbedryf sal binnekort meer werk aanbied vir vrouens in die landbousektor. Waar dit in die verlede meer mans was wat as nuwe toetreders die sektor betree het, is daar tans meer vroulike studente wat in landbourigtings studeer. Veral in die skaapbedryf is daar groot moontlikhede. Meer vroue sal dus in die arbeidsmag opgeneem word en net by wolklassering alleen, is daar alreeds 80% vroulike studente.
14 Dec 2020 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes