
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbousektor, gesels vandag oor onder andere oor tegnologie
Loading player...
Andre, oftewel Tjoepie Groenewald van FarmSpace, is ‘n bekende ekspert en kenner in sosiale media, veral in die landbousektor. Hy adviseer gereeld landbouers in die aanwending van nuwe tegnologie om hul boerdery en besighede makliker, en selfs eenvoudiger te bestuur. Vandeesweek gesels hy oor tegnologie wat hulle toepas om water in bome bepaal.