
PM gesels met Rouxan Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou
Loading player...
Rouxan Cloete, ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou, het die afgelope paar weke gesels oor biologiese landbou en die voordeel daarvan vir die bewaring vir die nageslag. Hy het onder andere verwys na die rehabilitasie van grond, saadbehandeling, fosfate en ander voordele van biologiese landbou. Vandag sluit hy daarby aan in sy praatjie oor saadbehandeling en peulgewasse