Jan van Staden se Noagvoël

Loading player...
Jan van Staden is hoof van Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen en baie passievol oor sy werk, sport en ook 'n kranige skrywer. Toe die grendelstaat die skool se normale fondsinsamelings dwars in die wiele ry, ervaar hy hoe die Here hom lei om sy pas voltooide manuskrip in 'n skoolprojek te omskep, met wonderlike resultate! Om 'n boek te kry, kontak gerus: www.janhjvanstaden.co.za
www.groep7.co.za
www.kobo.com
Die Hoërskool Ben Vorster
9 Dec 2020 6AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min