Agri-Uur: 09 Desember, Johan Breytenbach

Loading player...
Brandvooruitsigte is vir die afsienbare toekoms laag. Dit is volgens Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV). Breytenbach verduidelik dat die onlangse reënval die kanse verminder dat wegholveldbrande kan ontstaan. Hy sê as die weerpatroon voortduur soos dit nou is, dan is ons basies klaar met die brandseisoen. OFM-nuus se Elsabé Richard het onlangs met hom gesels oor vooruitsigte vir wegholveldbrande in die Vrystaat…
8 Dec 2020 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min