PM gesels met Albert Loubser van Nampo Alfa oor die nuut gestigte Plaas Landbou Jeugstigting

Loading player...
Albert Loubser van Nampo Alfa vertel meer oor die nuutgestigte liggaam, Plaas Landbou Jeugstigting. Hy verduidelik dat die Stigting juis tot stand gekom het om die waardeketting van landbou alreeds op landbouskolevlak te kan begin en op daardie wyse tot die sektor kan toetree en hulle plek in die hoofstroom van landbou kan inneem. Hy vertel verder van toekomsplanne van die stigting.
8 Dec 2020 12AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes